BotswanaConnect
 
Email: daniel@datonet.co.za

BB509,  BEESPLAAS TE KOOP IN BOTETI, BOTSWANA

P 4,300,000.00
DOWNLOAD ENGLISH ADVERT UNDER THE 'FEATURES' TAB - PROPERTY DOCUMENT (pdf)

Hierdie stuk grond is in die Rakops uitbreiding onder die Letlhakane sub-distrik in zone 4A, 470km vanaf Gaborone.Sowat 23km vanaf die Boteti rivier en 50km vanaf die Rakops rivier.

Daar is 'n boorgat op die plaas, 'n waterpomp en die plaas spog met sy eie riviertjie.

beesboerdery fasiliteite; hout drukkrale en groot water- en voerbakke.

Address:
Categories: Plotte / Plase
Type: Te Koop

Land Information

Total acres: 4364.15 Hectares