‘n Buitelander mag `n aandeelhouer wees in ‘n maatskappy in Botswana en/of direkteur daarvan wees.
Oprig-kostes van Maatskappy (Edms) Bpk:
Volledige geregistreerde rak-maatskappy met aandele sertifikaat P 4,000.00
Verandering van direkteure P 1,000.00
Verandering van aandeelhouding P 500.00
Verandering van geregistreerde adres P 150.00
Verandering van adres waar maatskappy-dokumente gehou word P 150.00
Uitreik nuwe aandelesertifikaat(ate) P 100.00
Naamsverandering P 600.00
Verandering van rak-Maatskappy Sekretaris na Swiss Africa Nul
Maatskappy se Jaarlikse Administrasie:
Jaarlikse Belasting Opgawe
Fooi - Opstel van opgawes en dokumentasie-hantering te Registrateur van Maatskappye (sluit nie opstel van Finansiële State in nie) P 2,200.00
Uitgawe - Fooi gehef deur Registrateur vir Opgawe P 350.00
Fooi vir Algemene Jaarvergadering (AJV) (opsioneel)
Sal gedoen word slegs op instruksie
Kennisgewing aan direkteure van AJV
Notules van AJV
Resolusie standaard
Resolusie buitengewoon (spesiale resolusie ens.)
Voertuigregistrasie
Dept. Vervoer Lisensiefooi vir betrokke voertuig plus ons diensfooi van P 500.00
Kostes:
Koste vir oopmaak en dokumentasie hantering 2,500.00
Minimum vereiste eerste deposito in bankrekening 1,100.00
Skep ‘n belasting-effektiewe welvaart-beskermingstrust in Botswana terwyl u steeds in Suid-Africa woon.
Ons internasionale Besigheidsreg-konsultasies dek onder andere
Kostes vir Konsultasie
Eerste uur P 1,500.00
Ons sal u bystaan om die regte belegging in eiendom in Botswana te maak.
Sien ons Eiendomme skakel vir opwindende geleenthede vir boer- en besigheidsgeleenthede en/of ‘n veilige woning.
Om ‘n besluit te maak om van land te verander mag oorweldigend klink. Dis nie so groot ‘n sprong soos wat u mag dink nie, as u net weet hoe.
Maak gerus ‘n afspraak vir ‘n konsultasie (of telefoniese konsultasie as u ver woon), en ons antwoord al u vrae en wys u hoe.
Kostes vir Konsultasie
Eerste uur P 1,500.00
Hierdie is ’n tydsame proses en moet dit van meet aan reg gedoen word om tyd en geld te spaar. Ons kan geen waarborge gee nie, maar ons konsultant is die beste in die bedryf en sal dit u die beste kans gee om die nodige permitte te bekom in Botswana.
Werkspermit-kostes
Vir ‘n werknemer BWP 6,000.00;
Vir ‘n belegger BWP 7,000.00
Tydelike permit BWP 3,000.00.
BWP 1,500.00 fooi betaalbaar aan die Dept. van Arbeid ingesluit
Verblyfpermit-kostes
Vir ‘n werknemer BWP 6,000.00;
Vir ‘n belegger BWP 6,000.00
Vir ‘n eggenoot BWP 6,000.00.
Vir ‘n afhanklike
Minderjarige < 21
Pensioenaris > 65 BWP 3,500.00
Tydelike permit BWP 3,000.00
BWP 1,500.00 fooi betaalbaar aan die Dept. van Arbeid ingesluit
Kontak ons gerus om ‘n konsultasie te reël sodat ons die pad vorentoe kan bespreek.
Kostes vir Konsultasie
Eerste uur P 1,500.00